Soos hout en konfetti & Held in 'n aandpak (RomanzaLiefde)

Geen
Soos hout en konfetti & Held in 'n aandpak (RomanzaLiefde)
ISBN
9780799387308
R35,00
Skrywer(s):
Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir 'n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: Sy mag dalk net sy ondergang beteken

 

BONUSKORTVERHAAL!
Lokteks: Held in ’n aandpak – Madelie Human  
Liana se dag gaan van sleg na slegter, wanneer ’n arrogante man in ’n silwer motor haar parkeerplek steel. Die parkeerplekdief is haar universiteitsliefde. Haar eerste instink is hom te verwens, maar dalk is dit nou die regte tyd vir hul tweede kans? 


Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening