SSS-omnibus 2 (EBOEK)

R230,00
SSS-omnibus 2 (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799393989
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2019-01-01
Links
Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke word in hierdie nuwe omnibus uitgegee: Seesand, sonbrille en smokkelaars, Spoke, speurders en straatkafees, Skaduwees, skatte en Skelmstreke en Soene, sonroom en seestrome.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2019
Formaat EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Nerine Ahlers, Alet Steenkamp
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Nerine Ahlers, Alet Steenkamp