Stalmaats 18: Perdepiekniek (EBOEK)

R128,00
Stalmaats 18: Perdepiekniek (EBOEK) geskryf deur Lize Roux
In voorraad
ISBN
9780799378825
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2016-05-01
Links
Ná die briefie wat Jacques by die kamp in Anri hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Megan reël ’n piekniek saam met Jacques en sy vriende. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor die hingsvulletjie Storm …
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mei 2016
Formaat EPUB
Skrywer Lize Roux
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Lize Roux