Stalmaats omnibus 3 (boek 11-15)

R270,00
Stalmaats omnibus 3 (boek 11-15)
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799391336
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2019-01-15

Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in 'n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: * Sirkusperde * Afskeidsrit * Perdespeurders * Rivierperde * Stormnag

Meer inligting
Publikasie Datum 15 Jan. 2019
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Lize Roux
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Lize Roux