Studiegids: Wolk (EBOEK)

R136,00
In voorraad
ISBN
9780637002387
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2023-08-15
Links
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman Wolk se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.
Meer inligting
Publikasie Datum 15 Aug. 2023
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening