Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas

Gewone prys R240,00 Spesiale prys R120,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776354559
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2022-09-01
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaakvrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp- en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding én die van leerders in jou klas sal aangryp!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2022
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Therese Hulme
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening