Dames en here

Gewone prys R250,00 Spesiale prys R125,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637005784
Format: Sagteband
Publish date: 2024-09-01
Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake. “Dames en Here” is dié boek wat jou onder andere gaan help met die hoe en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van ’n toespraak, die aanbied en lewering van ’n toespraak, die reëls en beoordeling van redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om ’n debat- of redenaarskompetisie te reël. ’n QR-kode gaan toegang gee tot wentoesprake
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Elize Steenkamp, Lisinda de Jager,, Dr. Elbie Adendorff,
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening