Slymboek: alles wat jy moet weet om perfekte slym

R180,00
Slymboek: alles wat jy moet weet om perfekte slym
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799384499
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2018-04-01

Meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy ... slym!

Rek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, maklik bekombare en veilige alledaagse produkte gebruik maak. Maak jou eie Monsterslym met oe binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym!

Al die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto's verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig – en tonne pret. So, waarvoor wag jy – begin maak jou eie slym!

Al die slymresepte in die boek is boraksvry.

Meer inligting
Publikasie Datum 01 Apr. 2018
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Dorling Kindersley (vertaal)
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening