Tippie doen wiskunde V3B7 Leer met resieskarre

R80,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637007306
Format: Sagteband
Publish date: 2025-01-01
Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik! "Tippie doen wiskunde" bied 'n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter. Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas. "Tippie doen wiskunde" is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker. Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in. Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word progressief aangebied. "Tippie doen wiskunde" Vlak 3 fokus op 'n uitgebreide getalreeks en sluit funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale dele van die reeks.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Zinelda McDonald (Illustreerder), Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Zinelda McDonald (Illustreerder), Reinette Lombard, Jose Palmer