Toevlug na liefde (EBOEK)

R81,00
Toevlug na liefde (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353365
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-05-01
Links
Daar is ’n kalmte, ’n sterkte by hom wat diep lê ... Dis die soort krag wat Mia nodig het. Maar waarom sal ’n man soos Brink Greyling met ’n afvlerk soos sy gemoeid wil wees? Buitendien, sy het haar vertroue in mans verloor. Twaalf jaar gelede al. Maar Mia en die prentjiemooi gasteplaas het Brink se hart gesteel. Hy is bewus van die mure wat sy om haar het, maar dié wil hy stukkie vir stukkie afbreek.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mei 2013
Formaat EPUB
Skrywer Erika Swart
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening