Haar vernedering het haar binne een aand in ’n tierwyfie verander. En dit kan sy net voor Lukas Jameson se deur lê. Luke Jameson, Suid-Afrika se krieketkaptein, wat meisies wêreldwyd laat swymel. Teen hom moet Nicolette haar pantser. Hy het haar haar grootste vernedering besorg, en nou moet sy hom weer in die oë kyk.