Vegters handel oor die besondere vriendskap tussen Markus en Regardt, twee jong mans wat saam groot geword het in die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap. Saam trotseer hulle die die trauma van die oorlog in Afghanistan, liefde, jaloesie, uiterste gevaarsituasies, ‘n ernstige besering en die uitmergelende Dusi kanomarathon.