Louise Viljoen is ’n taalpraktisyn, manuskripontwikkelaar, vertaler en boekresensent van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Sy is ook die skrywer van Gesinstyd met God
Annabel dink aan die afgelope paar dae en besef met ’n skok dat Richard skaars ’n week terug in haar lewe is en al klaar weer amok saai onder haar emosies. Wat is dit aan die man wat so met haar kop smokkel?
BONUSKORTVERHAAL!
Rockballades en ’n stetson – Louise Viljoen
“Jy skuld my ’n massering vir al die kloppe op die skouer wat ek moes verduur. Ek’s pimpel en pers onder hierdie bloes!” fluister die Stetson-meisie vies. Maar sy glimlag skielik warm en Rocco verloor sy hart.