Versamelaar van verlore drome

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870568
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-01-01
Is dit soms ‘n goeie idee om in die verlede te grawe? Lyra en Andante is in Venesië in die Karnavaltyd, op soek na waardevolle antieke items wat vir hulle nie net estetiese of geskiedkundige waarde het nie, maar ook persoonlike en sentimentele betekenis het. Hulle soektog lewer egter raaisels en probleme op wat konflik tussen hulle veroorsaak, geheime wat hulle verhouding affekteer, en antwoorde wat hulle albei seermaak. Sal begrip en vergifnis genoeg wees om hulle liefde vir mekaar te red?
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Frenette van Wyk