Waar die hart is (EBOEK)

R272,00
Waar die hart is (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799363531
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-09-01
Links

Sy’s nie regtig ’n Malan soos haar susters, Adri en JC, nie. Sy’s die aangelapte een, Marné van Deventer se loskopkind. Idalette weet dat Charl Nienaber haar net verdra, verduur.

Toe Adriaan Malan die ou herehuis aan Idalette nagelaat het, het hy Charl as haar trustee aangestel. Omdat sy nie, soos die ander twee, self die mas kan opkom nie, glo sy. Net so min soos wat Adriaan vertroue in haar gehad het, het Charl.

Idalette veg om die huis te behou, al is al haar reserwes uitgeput. Soos sy geveg het om haar seun, Luca, te behou. Soos sy Marc Benucci afgeveg het. Maar teen Charl se kil beheerstheid, die veragting in sy oë, en, ja, sy warmte, soms, het sy geen skanse nie.

Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2013
Formaat EPUB
Skrywer Sophia Kapp
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Sophia Kapp