Waarom Kameelperd se nek so lank is (EBOEK)

R238,00
Waarom Kameelperd se nek so lank is (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799377385
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2015-11-01
Links
Waarom lag Tarentaal so lekker? Waarom is Volstruis se nek so lank? Waarom kom Uil net snags uit? Waarom is Leeu en Vlakvark kwaaivriende? Waarom het Bobbejaan ’n sekelstert? In hierdie prettige storieboek vertel Wendy Maartens ’n paar van die lekkerste volksverhale uit ons Afrika-diereryk, op haar kenmerkende toeganklike, humoristiese manier. Die 25 stories is perfek vir voorlees en selflees – en is ’n besliste moet-hê-item op elke kind se boekrak!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2015
Formaat EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens