Wêreld van Wolwe1: Eerste bloed

R220,00
Wêreld van Wolwe1: Eerste bloed
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639604039
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2020-11-01
Joshua Reinders maak 'n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand 'n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ... “Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom ...
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2020
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen