Wian en die Viking-swaard (EBOEK)

R153,00
In voorraad
ISBN
9780637004619
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2024-06-18
Links
Bosman is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. Bosman is darem opgewonde oor een ding. Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings ONTMOET?! Hoe moet hy terugkom in Parys in die huidige tyd? Hoe maak hy seker hy beland nie onder die swaard van ’n Viking nie? Lees saam aan hierdie wegholrit van ’n avontuur!
Meer inligting
Publikasie Datum 18 Jun. 2024
Formaat EPUB
Skrywer Nerine Ahlers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Nerine Ahlers