Z is vir Zackie 3: Die beste boomhuis

Geen
Z is vir Zackie 3: Die beste boomhuis
In voorraad
ISBN
9780799379921
R80,00
Skrywer(s):

Zackie en Vincent bou ’n boomhuis.

Dit gaan die beste boomhuis in Granaatstraat wees!

Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel.

Maar Zackie en Vincent is nie lus om op pienk kussings rond te sit en met teestelle te speel nie.

Daarom maak hulle ’n bordjie waarop staan: <st2:personname w:st=on>GEEN MEISIES!

Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?

Zackie and Vincent are building a tree house.

It’s going to be the best tree house in Granaat Street!

Zackie’s sister and her best friend also want to play in the tree house.

But Zackie and Vincent definitely don’t want to sit around on pink pillows a play with tea sets.

So, they make a sign saying: NO GIRLS ALLOWED.

Will they manage to keep the girls out of their tree house?

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening