Z is vir Zackie 5: Die pretpark

Geen
Z is vir Zackie 5: Die pretpark
Uitverkoop
Slegs -12 links
ISBN
9780799380156
R80,00
Skrywer(s):

Zackie en Vincent kan nie wag nie.

Hulle gaan vandag pretpark toe!

Daar is ’n Groot Wiel, ’n Wilde Wipwa en ’n Spooktrein.

Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark.

Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom ’n les te leer!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening