Z is vir Zackie 6: Die tent-avontuur

Geen
Z is vir Zackie 6: Die tent-avontuur
In voorraad
ISBN
9780799380163
R80,00
Skrywer(s):
Zackie en Vincent is opgewonde. 
Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer. 
Die hele naweek lank gaan hulle visvang, voëls kyk en om die kampvuur kuier. 
Maar Anton en sy pa gaan ook vir die naweek kampeer. 
Anton is ’n boelie en hy terg graag ander kinders. 
Gaan hy dit regkry om Zackie en Vincent se naweek te bederf?

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening