• Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

  • Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

Artikels & uittrekselsSien meer >

Déjà vu

Elke familie het geheime. Die Sheldons s'n is dodelik... Lees meer

Die moord op Liezel de Jager

Een moord. Vele vrae. ’n Soektog na geregtigheid ...Lees meer

Bonsaimeisies

Buig die boompie. . . Donker, poëties en onvergeetlik... Lees meer

Skrywer van die maand

Elize Parker

Uit Elize Parker se pen het al veertig publikasies in Engels en Afrikaans verskyn waaronder Christenfiksie-romans, dagstukkie-boeke, gebedeboeke en familie-saga’s. Sy is ’n radionuus-verslaggewer wat spesialiseer in omgewingsjoernalistiek en die skrywer van die troostantekolom, Liewe Elize, in die Huisgenoot.

Manuskripvoorleggings

LAPA Uitgewers aanvaar manuskripvoorleggings vir keuring en moontlike publikasie in verskeie afdelings.

Kies asb. die gepaste afdeling vir die betrokke druknaam se vereistes en kontakbesonderhede:

Teken aan vir ons nuusbrief

Wees eerste om te weet van ons nuwe vrystellings, ekslusiewe inhoud, en kompetisies.